A+ Plus Me
  • Home
Select Page
A+me-online-learning

Aanlyn Opleiding

A+me-caps-curriculum

KABV (CAPS) Kirrikulum

A+me-game-plan

A+ Aksieplan

Graad 12 Wiskunde Aanlyn Kursuss en Opleidings Programme

Kies jou rigting en begin gestruktureerde Graad 12 Wiskunde- opleiding, ontwerp vir eindeksamen sukses. Alle A+Me-programme is in lyn met die KABV(CAPS), ontwikkel deur ervare onderwysers en spesifiek rondom wat die Matriek eindeksamen vereis, ontwerp.

Aanlyn kurssues en opleiding

Graad 12 Wiskunde Opleiding — Afrikaans (Nou beskikbaar)

Deur die loop van die jaar, gestruktureerde Graad 12 Wiskunde aanlyn-opleiding, in lyn met die KABV (CAPS) -kurrikulum en eindeksamen standaarde. Hierdie is nie ‘n versameling van lukrake video’s nie. Dit is ‘n volledige Matriek Wiskunde opleidings-sisteem met ‘n duidelike roete vanaf hoofstuk 1 tot die heel laaste eksamen vraestel.

• Duidelike, gestruktureerde lesse rondom die KABV (CAPS) -standaard ontwikkel
• Oefeninge wat by die eindeksamen-vrae pas
• Meetbare vorderings-evaluasie om altyd te weet waar jy staan
• Ontwerp deur ‘n onderwyser met meer as 13 jaar van Wiskunde-onderrig ervaring

Sluit by die Wiskunde Opleiding aan

Gratis hulpbronne

  • 
    Die A+Me Graad 12 Wiskunde Leerplan (drukbare PDF)
  • 
    ‘n Beplanningsinstrument wat jou help om jou pad na jou Matriek Wiskunde-eindeksamen uit te pluis. Gratis om af te laai, sonder voorwaardes
Gratis hulpbronne

  • 
    Die Weeklikse Oefening (E-pos)
  • 
    Een eksamen-standaard Graad 12 Wiskunde-probleem, elke Woensdag, met ‘n skakel na die volledige memorandum op die webtuiste.

Vlak 1

Matriek Wiskunde Eksamen

“Bootcamp”/ Opleidingskamp

Kort, gefokusde hersienings-kursusse ontwikkel vir die eksamen-seisoen. Die slim oplossing vir leerders wie gestruktureerde KABV-Wiskunde (CAPS) eksamen-voorbereiding soek, sonder om aan die volle program te verbind.

Sluit in:

  • Junie Eksamen “Bootcamp”/Opleidingskamp (R499)
  • November Eindeksamen “Bootcamp”/ Opleidingskamp (R799)
Hou my op hoogte

Vlak 2

Volledige Graad 12 Wiskunde Aanlyn Kursus

R3 000

Die volledige Graad 12 Wiskunde-opleidingsprogram. ‘n Jaar lange, gestruktureerde sisteem wat elke hoofstuk in die KABV (CAPS) dek, bou jou vaardighede van die grond af op en lei jou al die pad deur na die eindeksamen-voorbereiding.


Sluit in:

  • Volledige video-lesse vir elke Graad 12 Wiskunde-hoofstuk
  • Drukbare oefeninge en volledige memorandums
  • Skakels na vorige staat-eksamen vraestelle
  • Gestruktureerde eindeksamen voorbereiding
  • Toegang tot die A+Me leerder-gemeenskap en -ondersteuning
Skryf in vir kursus

Vlak 3

Eksklusiewe Tutor (Beperkte beskikbaarheid)

R7 500

Alles in die volledige kursus, plus persoonlike ondersteuning van ‘n toegewyde Graad 12 Wiskunde-tutor. Hierdie vlak is beperk en wanneer plekke gevul is, is hulle gevul.

Sluit in:

  • Oefeninge gemerk deur ‘n Wiskunde-tutor
  • Persoonlike terugvoer oor ‘n video-oproep
  • Twee regstreekse (“live”) hersieningsessies voor jou eindeksamen
Kry eksklusiewe tutor toegang

Vakke wat binnekort bekendgestel word

Graad 12 Rekeningkunde (Afrikaans)
— Word later in 2026 bekendgestel

Gestruktureerde Graad 12 Rekeningkunde-opleiding in Afrikaans word in Mei 2026 bekendgestel. Wees die eerste een in die ry wanneer inskrywings oopmaak.

Hou my op hoogte

Graad 12 Wiskunde (Engels)
— Komend 2027

Engelse Graad 12 Wiskunde aanlyn-opleiding is op pad. Sluit by die waglys aan en word in kennis gestel wanner dit bekendgestel word.

Hou my op hoogte

Graad 12 Wetenskap (Afrikaans/Engels) — Komend 2027

Graad 12 Wetenskap-opleiding in Afrikaans en Engels is in die ontwikkelingsfase. Wees eerste om te weet.

Hou my op hoogte

Moenie die bekendstelling misloop nie!

Los jou besonderhede hieronder en ons sal laat weet die oomblik wat inskrywings vir jou gekose vak, open.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam*
A+ me - Unlock your best

Legal

  • Privacy Policy
  • PAIA Manual
  • Terms and Conditions

Menu

  • Tuis
  • Meer Oor Ons
  • Opleiding
  • Leerblad
  • Hulpmiddels
  • My Spasie3
    • Teken In
    • Registreer
    • Verlore Wagwoord

Socials

  • Follow

© 2026 A+Me. Alle regte voorbehou.

×
Forgot Password?
Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.
Change
Please enter a new password
body::-webkit-scrollbar { width: 7px; } body::-webkit-scrollbar-track { border-radius: 10px; background: #f0f0f0; } body::-webkit-scrollbar-thumb { border-radius: 50px; background: #dfdbdb }