Aanlyn Opleiding
KABV (CAPS) Kirrikulum
A+ Aksieplan
Graad 12 Wiskunde Aanlyn Kursuss en Opleidings Programme
Kies jou rigting en begin gestruktureerde Graad 12 Wiskunde- opleiding, ontwerp vir eindeksamen sukses. Alle A+Me-programme is in lyn met die KABV(CAPS), ontwikkel deur ervare onderwysers en spesifiek rondom wat die Matriek eindeksamen vereis, ontwerp.

Gratis hulpbronne

Matriek Wiskunde Eksamen
“Bootcamp”/ OpleidingskampKort, gefokusde hersienings-kursusse ontwikkel vir die eksamen-seisoen. Die slim oplossing vir leerders wie gestruktureerde KABV-Wiskunde (CAPS) eksamen-voorbereiding soek, sonder om aan die volle program te verbind.
Sluit in:
- Junie Eksamen “Bootcamp”/Opleidingskamp (R499)
- November Eindeksamen “Bootcamp”/ Opleidingskamp (R799)
Volledige Graad 12 Wiskunde Aanlyn Kursus
R3 000Die volledige Graad 12 Wiskunde-opleidingsprogram. ‘n Jaar lange, gestruktureerde sisteem wat elke hoofstuk in die KABV (CAPS) dek, bou jou vaardighede van die grond af op en lei jou al die pad deur na die eindeksamen-voorbereiding.
Sluit in:
- Volledige video-lesse vir elke Graad 12 Wiskunde-hoofstuk
- Drukbare oefeninge en volledige memorandums
- Skakels na vorige staat-eksamen vraestelle
- Gestruktureerde eindeksamen voorbereiding
- Toegang tot die A+Me leerder-gemeenskap en -ondersteuning
Eksklusiewe Tutor (Beperkte beskikbaarheid)
R7 500Alles in die volledige kursus, plus persoonlike ondersteuning van ‘n toegewyde Graad 12 Wiskunde-tutor. Hierdie vlak is beperk en wanneer plekke gevul is, is hulle gevul.
Sluit in:
- Oefeninge gemerk deur ‘n Wiskunde-tutor
- Persoonlike terugvoer oor ‘n video-oproep
- Twee regstreekse (“live”) hersieningsessies voor jou eindeksamen
Vakke wat binnekort bekendgestel word

Graad 12 Rekeningkunde (Afrikaans)
— Word later in 2026 bekendgestel
Gestruktureerde Graad 12 Rekeningkunde-opleiding in Afrikaans word in Mei 2026 bekendgestel. Wees die eerste een in die ry wanneer inskrywings oopmaak.

Graad 12 Wiskunde (Engels)
— Komend 2027
Engelse Graad 12 Wiskunde aanlyn-opleiding is op pad. Sluit by die waglys aan en word in kennis gestel wanner dit bekendgestel word.

Graad 12 Wetenskap (Afrikaans/Engels) — Komend 2027
Graad 12 Wetenskap-opleiding in Afrikaans en Engels is in die ontwikkelingsfase. Wees eerste om te weet.
Moenie die bekendstelling misloop nie!
Los jou besonderhede hieronder en ons sal laat weet die oomblik wat inskrywings vir jou gekose vak, open.
"*" indicates required fields