Grade 11-12
Wiskunde
Aanlyn Opleiding
Aanlyn Opleiding
KABV (CAPS) Kirrikulum
A+ Aksieplan
Graad 12 Wiskunde Aanlyn-Opleiding
Ontwerp om resultate te lewer
Gestruktureerde Wiskunde-opleiding volgens die KABV (CAPS) vir Graad 12-leerders wat ernstig is oor hul eindeksamen-uitslae.
Om goeie punte te kry gaan nie oor geluk of om die aand voor die tyd te studeer nie. Dit gaan oor konsekwente, gestruktureerde opleiding gesentreer rondom die KABV-kurrikulum en wat die eindeksamen werklik vereis. Of jy nou van 40% na 60% of van 80% na 'n onderskeiding stoot, bied A+Me die nodige hulpmiddels en 'n strategie om jou daar te kry.

A+ Is nie ‘n punt nie.
Dis ‘n denkwyse
Dis ‘n denkwyse
‘n Goeie punt is nie iets waarvoor jy hoop aan die einde van die jaar nie. Dis iets wat jy week vir week opbou.
Wanneer jy die A+ weergawe van jouself ontdek, kan jy die tipe punte kry wat deure verder in jou lewe sal oopmaak.
Ons Graad 12 Wiskunde-opleiding bemoedig gedissiplineerde studie-gewoontes wat in samewerking met ons gestruktireerde oefeninge, studente effektief gereed kry vir die eindeksamens. Werklike prestasie kom nie net van ure met jou neus in die boeke spandeer nie, maar eerder die regte struktuur, gereedskap en die selfvertroue dat jy dit kan doen.

Gratis Weeklikse Graad 12 Wiskunde-oefening. Elke Woensdag.
Die Weeklikse Oefening is 'n gratis e-pos wat elke Woensdag gestuur word. Elkeen sluit in:
- Een eksamen-standaard Graad 12 Wiskunde-probleem
- Een stukkie motivering om jou konsekwent te hou
- Een kans om op te knap voor die volgende week
Voltooi dit, kom terug na die webtuiste vir die volledige memorandum. ’n Bietjie konsekwentheid. Dis waaruit goeie resultate spruit.
Kies jou Graad 12 Wiskunde Opleidingspad
Alle A+Me opleiding is met die KABV (CAPS) belyn en is rondom die spesifieke vereistes van die Graad 12 eindekamens gestruktureer.
A+ Wiskunde
Graad 12 (Afrikaans)A+ Rekeningkunde
Graad 12 (Afrikaans)Gestruktureerde Graad 12 Rekeningkunde opleiding in Afrikaans word binnekort bekendgestel.
Wees eerste in die ry wanneer inskrywings oopmaak.
A+ Wiskunde
Graad 12 (Engels)Engelse Graad 12 Wiskunde aanlyn-opleiding is op pad.
Sluit by die waglys aan en word in kennis gestel die oomblik wanneer dit bekendgestel word.
A+ Wetenskap
Graad 12 (Afrikaans/Engels)Graad 12 Wetenskap-opleiding vir beide Afrikaanse en Engelse leerders is in die ontwikkelingsfase.
Wees die eerste om te weet!
Ontwerp deur ervare
Graad 12 Wiskunde-onderwysers
Elke A+Me les word ontwerp en gestruktureer deur vak-spesialiste wie die Graad 12 KABV (CAPS) -kurrikulum van binne en buite ken. Hulle ken die eksamen-patrone, die algemene struikelblokke en die spesifieke vaardighede wat ‘n slaag van ‘n onderskeiding skei.
- Elke les word noukeurig beplan.
- Elke oefening is relevant tot eindeksamen-standaarde.
- Elke sisteem word ontwerp om duidelikhied, selfvertroue en konsekwente prestasie te ontwikkel.
Hierdie is nie lukrake studiehulp nie.
Dit is gestruktureerde Graad 12 Wiskunde-opleiding.
